Hoërskool PJ Olivier verwelkom graag Marizanne Smith as die Graad 3-juffrou.

Sy is oorspronkik van die Noord-Kaap, maar het na Pretoria verhuis om daar te matrikuleer.

Sy het ‘n BA in sielkunde, Honneurs in Kliniese Sielkunde en ‘n Nagraadse Sertifikaat in Onderwys by die Universiteit van Pretoria voltooi.

Sy het vir sewe jaar in Centurion en een jaar in Alexandria skoolgehou. Wanneer sy nie skoolgee nie, is sy lief vir die natuur, sonlig en haar twee hondjies.

Comments are closed.