Ons bedank graag vir Derek Richardson die Armed Response Manager van Hi-Tec Security wat vanoggend met dir Grondslagfase leerders oor veiligheid kom gesels het.

Die kinders is “Safety Smart” gemaak deur kennis op  te doen oor veiligheid soos byvoorbeeld om altyd pappa, mamma, die polisie of Hi-Tec se nommer in hulle tasse moet hê en nie met vreemdelinge te praat nie.

Die kinders het baie geleer en het die praatjie baie geniet.

 

Grocott's Mail Contributors

Grocott's Mail Contributors includes content submitted by members of the public, and public and private institutions and organisations - regular and occasional, expert and citizen, opinion and analysis.

Comments are closed.