Huis W.E.G. Louw groet vandag die Hoofmatrone van die afgelope vier jaar, Melanique Adams.

Sy het twaalf jaar gelede by die koshuis as matrone begin en is ook sedert 2015 in die koshuis woonagtig.
Die koshuiskinders en -personeel gaan baie na ‘Tannie Mella’ se vrolike persoonlikheid en natuurlik haar heerlike kos verlang.

Ons wens vir haar alles van die beste vir haar nuwe hoofstuk.

Grocott's Mail Contributors

Grocott's Mail Contributors includes content submitted by members of the public, and public and private institutions and organisations - regular and occasional, expert and citizen, opinion and analysis.

Comments are closed.