Graad 10 en Graad 11 leerders by PJ Olivier gebruik vlamtoetse om metaal-katione te identifiseer. Speel met kleure is beslis nie tot die Kunsklas beperk nie. In die Wetenskapklas gebruik ons sommer sosatiestokkies en soute om ‘n kleurskouspel te maak!
Carissa Henning