Grocott's Mail
  • NEWS
    • Courts & Crime
    • Features
    • Politics
    • People
    • Health & Well-being
  • SPORT
    • News
    • Results
    • Sports Diary
    • Club Contacts
    • Columns
    • Sport Galleries
    • Sport Videos
  • OPINION
    • Election Connection
    • Makana Voices
    • Deur ‘n Gekleurde Bril
    • Newtown… Old Eyes
    • Incisive View
    • Your Say
  • ARTSLIFE
    • Cue
    • Makana Sharp!
    • Visual Art
    • Literature
    • Food & Fun
    • Festivals
    • Community Arts
    • Going Places
  • OUR TOWN
    • What’s on
    • Spiritual
    • Emergency & Well-being
    • Safety
    • Civic
    • Municipality
    • Weather
    • Properties
      • Grahamstown Properties
    • Your Town, Our Town
  • OUTSIDE
    • Enviro News
    • Gardening
    • Farming
    • Science
    • Conservation
    • Motoring
    • Pets/Animals
  • ECONOMIX
    • Business News
    • Entrepreneurship
    • Personal Finance
  • EDUCATION
    • Education NEWS
    • Education OUR TOWN
    • Education INFO
  • Covid-19
  • EDITORIAL
Facebook Twitter Instagram
Trending
  • In the words of Nelson Mandela, “To deny people their human rights is to challenge their very humanity”
  • Avbob 2023 Poetry Competition Winner: Sithembele Isaac Xhegwana of Makhanda
  • Flooding at the James Kleynhans Water Treatment Works
  • Avbob 2023 Poetry Competition Second Place: Jeannie Wallace McKeown of Makhanda
  • Residents of Extensions Nine, 10, Transit Camp, Phumlani and Enkanini voice discontent!
  • Makhanda Creatives Speak Out
  • Running towards a drug and alcohol-free Makhanda
  • What’s On 23 – 30 March
Facebook Twitter Instagram
Grocott's Mail
  • NEWS
    • Courts & Crime
    • Features
    • Politics
    • People
    • Health & Well-being
  • SPORT
    • News
    • Results
    • Sports Diary
    • Club Contacts
    • Columns
    • Sport Galleries
    • Sport Videos
  • OPINION
    • Election Connection
    • Makana Voices
    • Deur ‘n Gekleurde Bril
    • Newtown… Old Eyes
    • Incisive View
    • Your Say
  • ARTSLIFE
    • Cue
    • Makana Sharp!
    • Visual Art
    • Literature
    • Food & Fun
    • Festivals
    • Community Arts
    • Going Places
  • OUR TOWN
    • What’s on
    • Spiritual
    • Emergency & Well-being
    • Safety
    • Civic
    • Municipality
    • Weather
    • Properties
      • Grahamstown Properties
    • Your Town, Our Town
  • OUTSIDE
    • Enviro News
    • Gardening
    • Farming
    • Science
    • Conservation
    • Motoring
    • Pets/Animals
  • ECONOMIX
    • Business News
    • Entrepreneurship
    • Personal Finance
  • EDUCATION
    • Education NEWS
    • Education OUR TOWN
    • Education INFO
  • Covid-19
  • EDITORIAL
Grocott's Mail
You are at:Home»NEWS»Bybeloorhandigingseremonie vier jarelange verbande
NEWS

Bybeloorhandigingseremonie vier jarelange verbande

Sue MaclennanBy Sue MaclennanDecember 2, 2020Updated:December 4, 2020No Comments4 Mins Read
Facebook Twitter Pinterest LinkedIn Tumblr Email
Johan Uys (right) hands Blyth Thompson the 2020 Afrikaans translation of the Bible at the Bible Monument outside Makhanda on 29 November 2020. In 1837, Uys's forebear Pieter Uys received a Bible from Thompson's great-great grandfather WIlliam Thompson. Photo: Sue Maclennan

“Om ‘n Bybel to oorhandig is nie net vriendskap nie: dit se, ‘Ons gee om vir julle. Meer as ooit tevore is dit tyd om vir mekaar te bid.”

Dit was die woorde waarmee Voortrekker afstammeling Johan Uys ‘n spesiale Bybel aan Blyth Thompson, die groot-groot kleinkind van Britse setlaar William Thompson, oorhandig het.

Vir die vierde keer is die historiese oorhandiging van ‘n Bybel deur lede van die Britse Setlaars aan verteenwoordigers van die Voortrekkers herdenk.

Volgens die Graham’s Town Journal van 20 April 1837 was Die Bybelmonument die plek waar Pieter Uys met ‘n groep van 23 wae en omtrent 100 trekkers gestaan het.

Inwoners van de stad het fonds versamel om ‘n Nederlandse Bybel vir die Vooortrekkers te koop. Op die voorblad in goue letters is “Geschenk van die Inwoners van Graham’s Stad en nabyheid aan den Heer Jacob Uys en zyne weggetrokkene landgenoten.”

Die Uys-Bybel word nou in die Voortrekkermonument bewaar.

Local history experts and enthusiasts Pat Irwin, Jean Kelly, Gill Wylie, Marion Hendry and Anne Irwin at the Bible Monument on 29 November 2020. Photo: Sue Maclennan

Verlede Sondag, 29 November, het Uys se afstammeling Johan Uys aan Blyth Thompson die nuwe Afrikaanse 2020-Bybelvertaling oorhandig.

Volgens sprekers by die geleentheid het die Voortrekkers en die Setlaars op die destydse Oosgrens van die Kaapse Kolonie het een ding in algemeen – ‘n wantroue van die Kaapse regering.

In ‘n mediaverklaring het die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings, wat Sondag se geleentheid georganiseer het, gese, “Met die oorhandiging van die nuwe 2020-Afrikaanse vertaling aan ’n direkte afstammeling van die Britse setlaars, vier die FAK nie net die nuwe Afrikaanse vertaling nie, maar gee ook erkenning aan die waarde wat die Britse setlaars oor twee eeue tot Suid-Afrika toegevoeg het en die besondere vriendskap wat tussen Afrikaners en die Britse setlaars op die destydse Oosgrens ontstaan het.”

Volgens dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK, is die verskyning van ’n nuwe Afrikaanse Bybel nie net belangrik vir die kerk nie, maar het in ’n tyd waar Afrikaans op soveel terreine uitgeskuif word ook groot kulturele betekenis.

Hein Barnard of the Bible Society of South Africa and Amazwi’s Basil Mills plant a spekboom near the Bible Monument outside Makhanda on 29 November 2020. Warren Mills looks on. Photo: Sue Maclennan

“Die Bybel is immers steeds die fondament waarop blywende vriendskappe en goeie verhoudinge in die land gebou kan word,” se Langner. “Dit is vir die FAK belangrik om met die gebaar van vriendskap erkenning te gee aan die groot historiese rol wat die Britse setlaars in ons land gespeel het en steeds vervul.”

Die laaste deel van die seremonie was om spekbome to plant langsaan die monument.

Nog ‘n historiese ontmoeting

By die Bybelmonument seremonie Sondag 29 November was daar nog ‘n herontmoeting van afstammelinge van twee ander prominente Oosgrens Afrikaanse and Engelse families.

J Valentyn Büchner en Tom Bowker het by Paterson teen mekaar gestaan in die 1948 verkiesing, toe die Nasionale Party aan bewind kom.

Amédée Büchner and Andrew Bowker meet at the Bible Monument outside Makhanda on 29 November 2020. Büchner’s father J Valentyn Büchner and Bowker’s grandfather Tom Bowker vied for the Paterson seat in the 1948 elections. Photo: Sue Maclennan

Büchner het as onafhanklike kandidaat bestry; Bowker was die Verenigde Party se LP vir Albany.

Büchner was die pa van Amédée Büchner wat vandag naby Alexandria boer. Bowker is die oupa van Andrew Bowker.

In die video hieronder praat Amédée Büchner oor die agtergrond van sy pa se politiese houding. Andrew Bowker staan langsaan hom.

Basil Mills with re-enactment crew Ben Coetzee (left) and Warren Mills at the Bible Monument on 29 November 2020. Photo: Sue Maclennan
Previous ArticleImidlalo yeLFA iyakuqhuba kunyaka olandelayo
Next Article Gift of the Givers steps in at Settlers
Sue Maclennan
  • Twitter

Local journalism

Comments are closed.

Tweets by Grocotts
Newsletter



Listen

The Rhodes University Community Engagement Division has launched Engagement in Action, a new podcast which aims to bring to life some of the many ways in which the University interacts with communities around it. Check it out below.

Humans of Makhanda

Humans of Makhanda

Weather    |     About     |     Advertise     |     Subscribe     |     Contact     |     Support Grocott’s Mail

© 2023 Maintained by School of Journalism & Media Studies.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.