Shalisha Sampson

Op 16 Augustus het PJ Olivier `n talentaand vir Graad R – 12 gehou waar leerlinge die geleentheid gehad het om hulle talente asook hulle liefde en passie vir die uitvoerende kunste ten toon te stel voor `n vol gepakte saal en 3 beoordelaars.  Daar was `n groot variasie van items wat gelewer is, onder andere kontemporere dans, ballroom danse, sangitems, kitaar/klavier items, acapella sanggroepe en nog meer.  Die beoordelaars het die uitdagende taak gehad om die 3 gunsteling optredes te kies en hulle is as volg:

Wenner:  Shalisha Sampson (Solo Sang item:  Run – Leona Lewis);

Naaswenners:  Lindokuhle Goba, Olona Mzimba, Anelisiwe Ben, Lunathi Makuleni, Asisipho Lukwe, Luyolo Klaas, , Lelethu Gagayi, Sinesipho Kolweni, Lithemba Moyake (Acapella sanggroep – Nkosi S’kilele en Mbulali)

Naaswenner:  Luyolo Klaas (Solo Sang Item: Remedy – Adelle);

Comments are closed.