Grocott's Mail
  • NEWS
    • Courts & Crime
    • Features
    • Politics
    • People
    • Health & Well-being
  • SPORT
    • News
    • Results
    • Sports Diary
    • Club Contacts
    • Columns
    • Sport Galleries
    • Sport Videos
  • OPINION
    • Election Connection
    • Makana Voices
    • Deur ‘n Gekleurde Bril
    • Newtown… Old Eyes
    • Incisive View
    • Your Say
  • ARTSLIFE
    • Cue
    • Makana Sharp!
    • Visual Art
    • Literature
    • Food & Fun
    • Festivals
    • Community Arts
    • Going Places
  • OUR TOWN
    • What’s on
    • Spiritual
    • Emergency & Well-being
    • Safety
    • Civic
    • Municipality
    • Weather
    • Properties
      • Grahamstown Properties
    • Your Town, Our Town
  • OUTSIDE
    • Enviro News
    • Gardening
    • Farming
    • Science
    • Conservation
    • Motoring
    • Pets/Animals
  • ECONOMIX
    • Business News
    • Entrepreneurship
    • Personal Finance
  • EDUCATION
    • Education NEWS
    • Education OUR TOWN
    • Education INFO
  • Covid-19
  • EDITORIAL
Facebook Twitter Instagram
Trending
  • Understanding the Psychology of Domestic Violence
  • GADRA and Mobile Science Lab launch new science project
  • Beading through the generations
  • Almost 50 GADRA alumni graduate from Rhodes this week!
  • How it feels to go without water for seven days
  • Cleaning Kowie River and Fairview Spring for World Water Day
  • Local soccer teams avoid SAB Regional League relegation!
  • Bongani Fule: new Eastern Cape Junior Lightweight champion!
Facebook Twitter Instagram
Grocott's Mail
  • NEWS
    • Courts & Crime
    • Features
    • Politics
    • People
    • Health & Well-being
  • SPORT
    • News
    • Results
    • Sports Diary
    • Club Contacts
    • Columns
    • Sport Galleries
    • Sport Videos
  • OPINION
    • Election Connection
    • Makana Voices
    • Deur ‘n Gekleurde Bril
    • Newtown… Old Eyes
    • Incisive View
    • Your Say
  • ARTSLIFE
    • Cue
    • Makana Sharp!
    • Visual Art
    • Literature
    • Food & Fun
    • Festivals
    • Community Arts
    • Going Places
  • OUR TOWN
    • What’s on
    • Spiritual
    • Emergency & Well-being
    • Safety
    • Civic
    • Municipality
    • Weather
    • Properties
      • Grahamstown Properties
    • Your Town, Our Town
  • OUTSIDE
    • Enviro News
    • Gardening
    • Farming
    • Science
    • Conservation
    • Motoring
    • Pets/Animals
  • ECONOMIX
    • Business News
    • Entrepreneurship
    • Personal Finance
  • EDUCATION
    • Education NEWS
    • Education OUR TOWN
    • Education INFO
  • Covid-19
  • EDITORIAL
Grocott's Mail
You are at:Home»Uncategorized»VIDEO: Skype-‘n-Oupa
Uncategorized

VIDEO: Skype-‘n-Oupa

Grocott's MailBy Grocott's MailNovember 28, 2013No Comments3 Mins Read
Facebook Twitter Pinterest LinkedIn Tumblr Email

Van rotstekeninge en posduiwe tot Bell se eerste telefoon en bluetooth selfoon-apparate so klein soos jou duimnael – oor die eeue het mense al so baie maniere gevind om te kommunikeer, en elke metode is vinniger en goedkoper as die vorige een.

Van rotstekeninge en posduiwe tot Bell se eerste telefoon en bluetooth selfoon-apparate so klein soos jou duimnael – oor die eeue het mense al so baie maniere gevind om te kommunikeer, en elke metode is vinniger en goedkoper as die vorige een.

Maar hulle almal het iets in gemeen: hulle strewe om mense so na as moontlik aan mekaar te kry. En dit is nog nooit so maklik soos wat die internet dit vandag maak nie!

Laasweek het Ds Strauss de Jager van die plaaslike NG Kerk my vertel van sy ouers sy kuber-sprong tot in die 21ste eeu: hulle het begin Skype.

Kerneels en Christina de Jager, wat in Hermanus bly, gebruik die gratis kitsboodskapdiens om met hulle familie in kontak te bly, waarokal hulle dalk mag wees – hier in Grahamstad, soos Strauss, of al die pad in Australië soos hulle seun Nils en sy familie!

Op hulle laaste kuiertjie daar het Nils daarop aangedring dat sy ouers 'n rekenaar kry – so vertel hulle my terwyl Nils, wat so bietjie vir sy ouers kuier, halfpad deur ons gesprek ook op die klein Skype skermpie verskyn en agter hulle inskuif.

Nou kan Kerneels vir enigiemand, enigiewers in die wêreld 'n epos stuur.

Dis baie maklik: al wat mens nodig het om met jou geliefdes te gesels is 'n rekenaar, selfoon, tablet of televisie met toegang tot die internet.

Dan kan mens praat soos op 'n telefoon met 'n mikrofoon en luidsprekers, en as jy 'n klein 'webcam' kry kan julle gesig-tot-gesig kommunikeer.

Al wat dit kos is die koste van die internet data wat jy gebruik – en met Skype kan jy selfs goedkoop met jou minder-gevorderde vriende op hulle selfone en landlyne gesels.

Kerneels is lief vir kommunikeer, en voor sy digitale evolusie het hy op sy fiets gespring en apteek toe gery om fakse te stuur en ontvang.

Hy het ook gereeld briewe aan die Beeld en ander koerante gestuur – selfs die President het al 'n paar ontvang! Dis nogal iets vir iemand wat al 90 jaar van ouderdom betree!

"Ons was maar baie onkundig oor tegniese dinge," verduidelik sy vrou Christina vir my in ons Skype gesprek. Ek kon haar en Kerneels perfek sien en hoor op die klein skootrekenaar waarop ons gesels het.

Kyk hierdie kort video om te sien hoe lekker dit was!

Soos hulle kinders, kleinkinders en agter-kleinkinders verskillende hoeke van die wêreld invaar, speel Skype 'n belangrike rol om Christina en Kerneels se familie na aan hulle te hou.

Wat lê voor vir die paartjie? Nils is nou besig om hulle te help om hulle Facebook profiel op te stel!

Previous ArticleKids desires, great art
Next Article ‘ANC has betrayed Mandela’ – Ramphele
Grocott's Mail

Comments are closed.

Tweets by Grocotts
Newsletter



Listen

The Rhodes University Community Engagement Division has launched Engagement in Action, a new podcast which aims to bring to life some of the many ways in which the University interacts with communities around it. Check it out below.

Humans of Makhanda

Humans of Makhanda

Weather    |     About     |     Advertise     |     Subscribe     |     Contact     |     Support Grocott’s Mail

© 2023 Maintained by School of Journalism & Media Studies.

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.